Voorbeelde:

Graad 10 Voorbeeld
Ander Voorbeelde

Die Oplossing: Wiskunde Handleidings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding vir Graad 10, 11 en 12

Na aanleiding van die positiewe terugvoering wat ons deurlopend ontvang, is dit duidelik dat hierdie Handleidings landswyd met groot sukses deur leerders, skole en selfs Onderwysdepartemente, gebruik word.

"Die Oplossing - Wiskunde Handleidings" is geskik vir:

Elke leerder wat graag sy punte wil verbeter.

Elke afdeling bestaan uit voorbeelde met volledige stap vir stap verduidelikings terwyl die oefeninge aan die einde van elke hoofstuk van volledige oplossings voorsien is. Indien die leerder die inhoud van hierdie Handleidings bemeester het en die oefeninge gedoen het, sal sy/haar punte verbeter.

Elke leerder wat vinnig en doeltreffend hersiening vir toetse en eksamen wil doen.

Alhoewel die inhoud baie volledig is, is dit kort en bondig, in die taal van die leerder, saamgevat sodat die leerder maklik en vinnig hersiening vir toetse en eksamen kan doen.

Elke leerder wat die werk wat in die klas behandel is, graag wil vaslê.

Nadat 'n afdeling in die klas behandel is, kan die leerder die werk, op sy eie, tuis hersien en dit sy eie maak.

Omdat die werk wat in Graad 10 behandel word die grondslag vir die volgende twee jaar vorm, word sterk aanbeveel dat die Handleidings reeds vanaf Graad 10 gebruik word.

Aan die einde van die jaar word die Graad 12 leerders ook oor die Graad 10 en 11 werk ge-eksamineer. Aangesien die Graad 12 Handboeke nie voorsiening maak vir hersiening van die vorige jare se werk nie, dien die Graad 10 en 11 Handleidings as uitstekende hersieningsbronne.


Examples:

Grade 11 Examples
Grade 12 Examples

The Solution: Mathematic Study Guides for the preparation and revision for Grade 10, 11 and 12 examinations

Overwhelming positive feedback indicates that the Mathematical Study Guide 'The Solution' is used through-out South Africa by pupils, schools and Provincial Departments of Education, with great success.

"The Solution - Mathematic Study Guides" are ideal for:

Any learner wishing to improve his/her marks in Mathematics

Each chapter in this guide commences with a brief summary of the most important laws, formulas or theorems the learner should know. The sections are explained with easy-to-use step-by-step guides and each chapter is followed by an exercise for which complete answers are available providing essential reinforcement of the laws, formulas and theorems that the learner acquired. The learner who mastered this Study Guide and completed all the exercises will improve his/her marks.

Any learner wishing to prepare for exams and tests quickly and effectively

Although the content of each chapter is complete, it is presented concisely and put together in such a way that the learner can comprehend and easily and effectively revise for tests and exams.

Any learner wishing to imprint the work dealt with in class in his/her memory

When a subject has been dealt with in class, the learner would be able to revise the work done in class during the day, unaided at home, at his/her own pace.

As Mathematics requires a good foundation, we would strongly advise learners to start using 'The Solution: Grade 10' in order to provide an important basis for the following two years when commencing with Grade 11 and 12 Mathematics.

Grade 12 learners will at the end of the year be re-examined for work done in Grade 10 and 11. As Grade 12 Handbooks do not provide revision for work done in the previous years, 'The Solution' Study Guides for Grade 10 and 11 will become very handy, convenient and essential sources of revision for learners in Grade 12.